Ask an expert
Question

12 Dec 2004

ALKOHOL
'n Man weeg 70 kg en is 1,76 m lank. As hy 8 350 ml biere drink vanaf 17:00 - 22:30 en hy eet nie, wys sy speeksel alkoholtoets om 10:30 die volgende dag 0,21. As hy egter eet na hy gedrink het, wys daar niks die volgende oggend nie. Wat is die rede?
Answer 1,324 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

CTB, ek is nie seker wat die probleem was nie, want volgens my berekeninge moet sy alkohol vlakke 0 wees teen 10h00 die volgende oggend al het hy niks geƫet nie. Onthou dat kos die absorbsie van alkohol vertraag, maar op die ou einde neem jy dieselfde hoeveelheid alkohol in. Miskien was daar iets fout met die toets. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19975 votes
Vote