Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Alkohol
Ek geniet graag ' n drankie ... whisky met soda, wyn. Is eintlik baie sosiaal en drink meestal elke aand ' n paar sopies. Die afgelope ruk voel ek sleg daarvan. Sodra ek ' n paar slukkies geneem het, begin pyn my kop en ek voel net mislik. Wat kan dit wees?
Hallo Susan
Alkohol word afgebreek in die liggaam na aldehied wat mens baie sleg kan laat voel – dit kan dalk wees omdat jy ‘n medisyne op die oomblik gebruik wat met die alkohol bots, of omdat jou lewer dalk nie 100% reg werk nie. Mens behoort nie elke aand “’n paar” sopies te drink nie – dit is te veel, veral as jy vroulik is. Vra jou dokter om jou lewerfunksies te toets?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.