Ask an expert
Question

12 Jan 2005

Allergie
As gevolg van n nek besering kry ek gereeld nek spier spasma. Ek kry ook omtrent elke 6-8 maande kortisoon inspuitings in my nek en rug. Ek het op n staduim sommer baie salterpyn gedrink , en nou as ek n spier verslapper of pyn medikasie drink, dan het ek hierdie gevoel op my vel wat my orals laat krap. Is daar iets wat n mens kan gebruik om hierdie allergiese reaksie stop te sit? .
Dankie vir al die raad wat u gee , en n voorspoedige nuwejaar vir u.
Answer 877 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Kobus, het jy al ‘n antihistamien soos Phenergan® probeer? Laat weet maar as ‘n nuwe vraag dan neem ons dit van daar. Dankie vir die wense en ‘n voorspeodige nuwe jaar vir jou ook.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19304 votes
Vote