Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Allergiese reaksie
Ek vermoed ek is allergies vir iets - ek het gister oggend en vanoggend vir my van hierdie OATS bars gekoop om te eet, asook NIKNAKS - ek kon nie my NIK NAKS klaar eet nie, so het ek gejeuk, dieselfde het gister gebeur, ek kan of net die OATS bar of net NIKNAKS eet. Ek het so paar jaar terug vreeslik uitgeslaan van iets wat ek geeet het, dit was so erg dat ek nie kon behoorlik asem haal nie. Toetse is gedoen, ek het egter nooit terug gegaan vir die uitslae van daai toetse nie. Ek jeuk gereeld - so erg dat ek my soms stukkend krap - as ek eet, ek kan nie agterkom waarvoor ek allergies is nie. Sekere pille laat my net so jeuk, ek het een keer in die hospitaal 'n drup gekry, ek het gastro gehad, my hele lyf was naderhand rooi, ek kon nie ophou krap nie, dit het gevoel of ek my arm wil afruk, hulle moes dit dadelik staak, maar ek weet nie waarvoor ek allergies is nie.
Dankie vir die puik web side!!
Dankie vir die puik web side!!
Hallo Why
Hoekom het jy nie teruggegaan vir die toetse se uitslae nie? Jy is dalk allergies vir die kleurmiddel in die kos of die sulfaat waarmee hulle dit preserveer - slaan jy ook uit as jy sekere vrugtesappe drink? Sommige antibiotika bevat ook sulfaat en dit is 'n redelike algemene allergie.
Vra jou dokter om 'n bloedtoets te doen vir die algemene kos allergiee - neute, koring, sitrus, preserveer en geurmiddels, speserye.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.