Ask an expert
Question

22 Sep 2009

Anale bloed
Ek merk van gister af dat elke keer as ek ' n stoelgang het, daar vars bloed in my stoelgang is. Ek is glad nie hardlywig nie. Het ek rede tot kommer?
Answer 6,132 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Ticks
As dit 'n blertsie is net as jy afvee is dit dalk 'n aambei ( wat eintlik maar 'n spataar rondom die anus area is) As dit egter gemeng is met stoelgang of spat in die bak, en meer as 'n eetlepel vol is moet jy jou dokter sien - dan bloei dit erens binnekant en moet mens gaan kyk waar en hoekom dit bloei.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.