Ask an expert
Question

04 Feb 2004

Anale bloeding
Ek en my kerel het anale seks probeer en ek neem aan ek het geskeur. My vraag is dat elke keer as ek ontlas, is daar bloed. Hoe kan ek die bloeding stop en weer gereeld wees sonder om bang te wees vir die bloed en brandgevoel?
Answer 1,310 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Spokie, jy moet probeer om jou stoelgang so sag as moontlik te hou deur baie water te drink en selfs ‘n stoelgang versagter soos Duphalac® te neem. As die bloeding nie binne ‘n week ophou nie is dit baie belangrik dat jy so gou as moontlik jou dokter sien. As die bloeding vererger of as dit seer, rooi, geswel of warm word, moet jy ook jou dokter so gou as moontlik sien.
Jy moet onthou dat anale sex nie veronderstel is om tot bloeding aanleiding te gee nie. Dit betek dus dat julle of dit verkeer doen, of te oorentoesiasties was, of dat daar ‘n probleem is by jou. Die beste sal wees om jou dokter te sien as dit weer gebeur. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9371 votes
No
67% - 19385 votes
Vote