Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
anti-inflammatoriese pille
Dokter
Ek het ''n onder aktiewe skildklier en ek het Coxflam 15 mg by die dokter( vir inflammasie na ''n opreasie) gekry. Ek het oor enige nadele vir my sklidklier gevra maar die dokter sê daars niks. Maar nou het my vriendin gesê syt gelees in in artikel dat mense met skildklier probleme weg moet bly van anti inflammatoriese pille. Is dit waar? en wat kan ek dan gebruik?

Hallo KM
Non steroid anti-inflammatoriese middels soos Coxflam kan bind met sekere draer proteine in die bloed en dan abnormale tiroied funksie toets lesings veroorsaak - dit boelie die tiroied hormoon wat moet bind met die draer proteien daarvan af! Maar as mens dit net vir 'n week of 10 dae drink sal dit nie jou skildklier so erg beinvloed dat jy simptome sal kry nie. Ek dink chroniese gebruik is dalk nie 'n goeie idee as mens onderaktiewe skildklier het nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.