Ask an expert
Question

17 Aug 2010

Are in my kop
Wanneer ek vir ''n tydjie onderste bo met my kop gewerk het, swel die are aan die linker kant van my kop. Dit pop uit en dan begin ek ongelooflik sleg te voel. Geen hoofpyn nie, maar dit voel of my ore wil pop of daar ''n verskriklike drukking in my kop is. Ek voel ongelooflik moeg my oe hang en ek lyk vreeslik is en voel siek.Sodra die are weg is verdwyn die slegvoel gevoel heeltemal.
Dit voel of iemand ''n rekkie om my nek vasgemaak het en al die bloed sit in my kop vas, maar geen hoofpyn net die ongelooflike drukking dat dit voel of my oe en ore gaan uitpop.

Ek drink drisprins maar niks gehelp net, ek is noodgedwonge verplig om te le want ek kan nie funksioneer nie ek voel net te sleg. Dit voel of ek ''n virus het of alles in my lyf pyn.

Ek het 12 jaar terug ''n coxakie virus gehad en net daarna gehoor dat ek op 38 erge gloukoom het, want my regter oog is al 3/4 blind. Die are het altyd aan die regterkant van my kop uitgekom toe het ''n chirurg dit uitgehaal. Nou pop dit aan die linkerkant uit. Slegs wanneer ek onderstebo gewerk het.

Kan iemand my help met raad.
Answer 3,110 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Elize
Jy mag dalk 'n aangebore vernouing van die are aan die kant van jou kop hĂȘ en ek stel voor dat jy 'n spesialis sien om vas te stel of daar 'n probleem is. Hulle mag dalk 'n kleurstof in jou are wil inspuit om te kyk hoe die vloei is. Dit kan dalk ook 'n tipe migraine wees wat jy kry wat spasma van die aar veroorsaak. Miskien moet jou GP jou na 'n neuroloog verwys vir ondersoeke
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19856 votes
Vote