Ask an expert
Question

31 Jul 2008

artritis of wat
ek sukkel al n jaar met vingers indie oggend wat styf is veral my linker hand wysvinger(eks 33 jaar) bloed toetse wys ek is op die lyn n jaar later vandag die onder die lyn. die laaste tyd verduur ek pyn aan my linker skouer arm en bors as ek gaan sit word dit erger en voel dit of duislig word soms op n trip voel. kan dit n breek wees ek is regtig raadloos ek soek iemand wat my kan help
Answer 853 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Jacoos
Jy moet eintlik 'n rheumatoloog sien, want jy het dalk 'n onderliggende outo-immune siekte as jou dokter niks fout vind met die gewone bloede en die ondersoeke nie? Het hy al x/strale van die hand en skouer aangevra? Pyn in jou bors kan hart of long verwant wees of ook van gewriggies in die borskas en rugstring. Ek kan nie regtig raad gee nie, want jy moet eers ondersoek word om die algemene dinge soos virus infeksies, longinfeksies ensovoorts uit te skakel.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19970 votes
Vote