Ask an expert
Question

24 Feb 2009

Azor
Is Azor tablette ' n " benzodiazapine" ? Ek was net 30 voorgeskryf (die 0.25mg) tot tyd en wyl my antidepressant begin werk maar het gehoor " benzodiazapine"  medikasie is hoogs verslawend. Kan ' n mens binne 30 dae ' n afhanklikheid daarvoor ontwikkel?
Answer 2,542 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Wil net weet
As jy dit net vir 30 dae neem en op 'n lae dosis is die verslawings potensiaal nie so groot nie, ek sou egter voorstel dat jy so van dag 25 die dosis begin halveer vir 'n paar dae, dan elke 2 de dag neem vir 'n paar dae voor jy stop - mens moet dit geleidelik stop anders kry jy goor ontrekkingsimptome!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.