Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
baby
Hi
Ek is regtig bekomerd, ek wil graag eendag kinders kry, maar nou die probleem: Hulle se as jy swem terwyl jy jou p.m.s het en as dit dan wegslaan kan jy nie meer kinders kry nie,
Ek het geswem, met p.m.s, nou het dit weggeslaan dit is nou maar my tweede dag en alles is weg (wegeslaan) kan ek nog kinders kry? ek is 16 jaar oud en baie bang, hoe werk dit asb

Verwag, dis ‘n ou vrou storie en jy hoef regtig nie te bekommer nie. Swm kan mens nie infertief maak nie, maak nie saak waar jy in jousiklus is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.