Ask an expert
Question

31 Jul 2010

BAIE DANKIE
DR BETS

EK WIL JOU NET BAIE DANKIE SE VIR JOU VINNIGE TERUGVOERING AAN DIE NAVRAE SOOS MYNE.EK EN EK IS SEKER DIE ANDER WAARDEER DIT REGTIG BAIE.N NAVRAAG WAT EK AAN EEN VAN DIE ANDER EXPERTS SEKER 2 MAANDE TERUG GERIG HET,IS NOG NIE EERS GEANTWOORD.MENS KAN SIEN JY GEE REGTIG OM.
BAIE DANKIE
JOU BEWONDERAAR
Answer 1,169 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Marisa

Baie dankie vir jou terugvoering, maar Dokter Bets werk ongelukkig nie oor naweke nie en ek stel daarom voor dat jy weer hierdie bedanking Maandag plaas.

By voorbaat dankie vir die positiewe terugvoering.



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20295 votes
Vote