Ask an expert
Question

10 Jul 2010

Baie pynlike seer &quot vel&quot  oral
Dit gebeur al ''ngeruime tyd dat my vel en vleis oral pyn Dit pyn voor my borskas, my bo-arms, dan my nek, my rug en my bobene. Die pyn kan vir dae lank aanhou en dan vir ''n ruk ophou. Dan kom dit weer terug. Op die oomblik is dit erg en dis seer as ek aan myself vat. Ek het ook vreeslik seer in my nek, soos ''n spasma. Wat kan dit wees?
Answer 3,486 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Marita

Dit is moontlik dat jy fibromialgie het. Ek stel voor dat jy egter 'n dokter konsulteer vir 'n ondersoek. Verwys ook na die volgende webtuiste vir meer inligting oor fibromialgie: http://en.wikipedia.org/wiki/Fibromyalgia

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.