Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Balans versteuring
Ek is 28jr oud en swaksiende - met katarakte gebore en het lensinplantings. Ek het ook my gehoor verloor en het kogleê re inplantings in beide ore. Ek is ook gluten intolerant en sukkel geweldig met lae bloeddruk - dit val sonder enige rede tot 70/40 en dan neem dit ' n week voordat dit weer normaal is. Ek drink Akrinor 2 x dag hiervoor maar nogtans daal dit so. Ek sukkel die afgelope paar weke met balansversteuring. Ek struikel behoorlik en het ' n slag geval. Ek het al ' n halter monitor gedra en was al 24 uur onder observasie deur ' n Kardioloog - niks gevind nie.Ek het ook osteoperose en is daarom bekommerd oor my balans wat so verswak. Wat kan moontlike redes hiervoor wees? Ek is baie bekommerd.
Hallo Esmare
Het jy al dat 'n oor neus en keel dokter kyk na jou ore? Baie keer is die balans versteuring as gevolg van vog in die middel oor of 'n virus infeksie of iets. Jou dokter moet ook kyk of daar dalk enige tekens van spierswakheid in jou arms en bene is (vra hom om te kyk vir distrofie)
Dr Bets
Het jy al dat 'n oor neus en keel dokter kyk na jou ore? Baie keer is die balans versteuring as gevolg van vog in die middel oor of 'n virus infeksie of iets. Jou dokter moet ook kyk of daar dalk enige tekens van spierswakheid in jou arms en bene is (vra hom om te kyk vir distrofie)
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.