Ask an expert
Question

30 Jul 2006

barretts esophagus
ek het barretts en was vir n operasie 6 jaar terug intussen het die barretts weer begin groei van die begin van die operasie kon ek vir 2 jaar net sagte kos eet die kos het vasgesit nou begin dit weer dat die kos vassit ek kan dit nie opbring nie ek is aanhoudend moeg want ek kry nie die regte kosse in nie
Answer 465 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Sandy
Jy moet asb weer teruggaan na 'n gastro-enteroloog toe - verwaarloosde Barrets kan later Kanker word. Dit het nou aandag nodig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19971 votes
Vote