Ask an expert
Question

06 Jan 2005

Beste dokter
Beste dokter

Ek het moesies op my liggaam (bors, skouers, arms, rug, bene, hande) wat ek wil laat verwyder, maar ek wil nie he dit moet merke laat nie. Kan mens dit dmv laser verwyder? Wat is my beste opsie, moet ek dit by 'n gewone dokter laat verwyder of 'n plastiese chirurg? Ek wil nie met lelike merke na die tyd sit nie. Help asb.

Rudi du Toit
Pretoria
Answer 1,209 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Rudi, die beste sal wees om ‘n dermatoloog wat in hierdie tipe ding spesialiseer te sien of ‘n plastiese chirurg. Ons het beide in Pretoria en jy kan net jou dokter vra om jou te verwys (of jy kan my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za dan gee ek jou die besonderhede). Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20215 votes
Vote