Ask an expert
Question

16 Jul 2010

Bewe
Ek sukkel reeds jare met die probleem,maar weet nie hoe om dit te beheer nie.Ek bewe en het soms ruk-bewegings vanaf my kop,my arms tot in my hande.Ek kan dit nie beheer nie,en vererger wanneer ek gespanne is.Ek kan nie met vertoue in geselskap eet nie,omdat ek erg bewe/ruk.Enige raad?
Answer 1,365 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Rika

Die toestand van mioklonus kan normaal wees of 'n aanduiding wees van 'n moontlike onderliggende siekte. Ek stel dus voor dat jy 'n neuroloog vir 'n volledige ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.