Ask an expert
Question

31 Jul 2006

Bewerig....
Beste dokter;

Ek is 26 jaar oud, en die afgelope paar weke ervaar ek dat veral my regterhand aan die bewe gaan. Al eet ek iets, bewe die hand van my nog steeds.

Ek het gedog dis hoe bloedruk of iets, was by die dokter, kon niks fout vind nie. Ek het nou nie vir hom gevra van die bewerasies nie. ek was ook 'n jaar gelede vir 'n diabetes toets, cholestrol en so aan, niks was fout nie.

Ek is nie oorgewig nie, maar ek rook - kan dit dalk dit wees?
Answer 2,096 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lila
Dis onwaarskynlik die rook ( alhoewel ek dit baie graag sou wou gebruik om jou te motiveer om op te hou :-)
Vra jou dokter om jou te verwys na 'n neuroloog - dit kan dalk net 'n familiële tremor wees, maar mens is altyd bang vir iets soos multiple sclerose en jy moet dalk net seker maak. Mens wil nou nie op 26 jaar al bewerasies hê nie!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9423 votes
No
68% - 19865 votes
Vote