Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
bindweefsel kanker
My vriendin het ''n knop in haar bors gehad wat kwaadaardig was en moes die bors verwyder word tesame met ''n aantal kliere. In 2 van die kliere is daar " iets" ontdek en het sy gegaan vir verdere toetse . Daar is bevind dat die kanker in haar bors nie die normale borskanter is nie, maar afkomstig is van elders in haar liggaam . Die toetse het bevind dat daar op 3 plekke aanduidings is van bindweefsel kanker. Ek wil graag weet wat behels bindweefsel kanker en wat is die Engelse woord daarvoor.
Hallo Bekommerd
Bindweefsel is fibrous tissue. Sien hierdie artikel vir meer inligting:
http://www.healthline.com/galecontent/fibrosarcoma
Dr Bets
Bindweefsel is fibrous tissue. Sien hierdie artikel vir meer inligting:
http://www.healthline.com/galecontent/fibrosarcoma
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.