Ask an expert
Question

13 Dec 2002

Bloeddruk monitor
Beste Dok

Ek wil vir my 'n elektroniese bloeddruk monitor aanskaf. Kan U my asb sê watter een die beste is tussen die pols bloeddruk monitor of die bo arm monitor ? Is albei ewe akuraat of kan die pols monitor dalk moontlik ander lesings gee ? My huisdokter glo nie in die elektroniese monitors nie en sê dat die kwik monitor die beste is.
Baie dankie.
Answer 1,416 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Hennie, ek verkies ook ‘n kwik monitor, maar dis ‘n moeilike ding om jou bloeddruk self mee te neem. Die beste vir self monitering sal ‘n bo-arm bloeddruk meter wees. As jy hom mooi oppas behoort hy ‘n redelike akkurate lesing te gee. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.