Ask an expert
Question

10 Mar 2004

Bloeding tydens stoelgang.
Hi Doc

Wanneer ek toilet to gaan met my stoelgang dan is daar verskriklike bloeding. Dit het nou al meer as 5 keer gebeur. Ek weet of ek dalk 'n aartjie gebars het nie en of ek dalk net 'n stukkende plek het nie.

Help asb!!!
Answer 6,653 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Jiksie, die mees algemeenste oorsaak is ammbeie, maar dit mg as gevolg van ander oorsake ook wees. Ander oorsake sluit anale skeure, absesse, poliepe, tumore, inflammatoriese derm siekte in. Die beste sal wees om liewer jou dokter te sien en seker te maak oor die diagnose. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9365 votes
No
67% - 19346 votes
Vote