Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Blood plaatjies?
My baba van 1 jaar oud het 'n uitslag (soos bloedstippels onder sy vel) ek het hom by die peadiater gehad en hy het gesê dit lyk asof sy bloedplaatjies telling te laag is en het bloedtoetse laat doen. Ek kan ongelukkig nie die mediese terme hiervoor onthou nie en wag nou vir die bloedtoets uitslag.
Het u enige inligting omtrent hierdie diagnose en wat behels die behandeling daarvan?
Baie dankie
Pam
Het u enige inligting omtrent hierdie diagnose en wat behels die behandeling daarvan?
Baie dankie
Pam
Pam, ek is jammer dat ek nou eers na jou terug kom, maar ek het oneidige probleme gehad met die net. Teen hierdie tyd weet jy nou waarskynlik dat dit trombositopenie was en waar skynlik idiopatiese trombositopeniese purpera (ITP). As jy nog vrae het, pos hulle asb. as ‘n nuwe vraag en ek sal my bes doen om hulle vinniger te antwoord. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.