Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
boereraat
Beste dokter,
Ivm die boereraat wat ek gegee het, sien ek dis toe verwyder...wil net graag weet of ek daaruit moet aflei dat dit OF n foefie is Of nie goed vir n mens is om te gebruik nie. Ek is nogal baie erg oor wat goed is vir n mens en wat nie, so ek wil net graag van dokter hoor. Wil nou nie iets gebruik wat dalk skadelik is nie!!!
EK gebruik nie dieselfde skuilnaam wat ek gister gebruik het nie, want dis baie ' ' obvious' ' .
Dankie dokter...

Hallo - dis nog daar, blaai net bietjie terug :-)
Dr Bets
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.