Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Bors been/ Breast bone
As ek op my borsbeen druk is dit seer so asof dit gekneus is maar ek het dit nie gestamp nie.
Wat kan dit wees?
Wat kan dit wees?
Hallo Nik nak
Jy kan dalk effens inflammasie he in die gewriggies tussen jou ribbes en borsbeen - mens kan dit kry van baie hoes, of as jy swaar opgetel het of as jy 'n virus infeksie gehad het. Probeer 'n anti-inflammatoriese pilletjie soos Brufen of smeer Voltaren jel ( mits jy nie allergies is nie en dit mag drink of gebruik)

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.