Ask an expert
Question

05 Oct 2009

Borskanker
Ek het `n knop net bokant my nipple ongeveer 2cm wat rondbeweeg as ek daaraan vat ( 1 maand ) moet ek eers kyk of dit vanself weggaan of is dit nodig om dokter toe te gaan
Answer 1,287 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Antoinette
Mens moet maar altyd laat jou dokter kyk na knoppe in jou bors. As dit beweeglik is, is dit darem gewoonlik 'n fibroadenoom wat gewoonlik nie kankeragtig is nie, maar maak eerder seker.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.