Ask an expert
Question

22 Dec 2004

Bosluiskoors?
Ek het 4 dae terug 'n bytmerk op my bo-been opgemerk en gedink dis 'n bosluis of 'n spinnekopbyt. Die klier in my lies het geswel en is seer. My lyf is ook die afgelope 2 dae seer - baie soos grieperigheid.
Indien dit bosluiskoors is, hoe lank voor ek die 'vreeslike hoofpyne' gaan kry?
Die bytplek word nou swart. Ek het antibiotika wat ek gebruik. Indien dit 'n spinnekopbyt is, moet ek ander medikasie ook gebruik, of sal alles maar met die tyd regkom?
Answer 5,761 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Ann, as die antibiotika wat jy gebruik doksisiklien is, behoort jy nie die hoofpyne ens. te ontwikkel nie. Die feit dat dit swart is is sterk ten gunste van ‘n bosluisbyt. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9365 votes
No
67% - 19352 votes
Vote