Ask an expert
Question

28 Jul 2006

Brand gevoel
Help asb , ek het nou al vir n hele ruk n brand gevoel aan my linkerbeen net onder my kuit,iemand het vir my gese ek moet oppas vir n bloedklont,kan dit wees?
Answer 3,604 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Hendrik
Ja dit kan wees - kyk of die kuit meer geswel is as die ander kant en of dit teer is as jy daarop druk. Dit voel ook gewoonlik stywer as die ander kant as daar 'n bloedklont is en dit is seer as jy jou voet optrek na boontoe.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9428 votes
No
68% - 19906 votes
Vote