Ask an expert
Question

07 Mar 2007

brand pyn in elmboog
As ek my elmboog op 'n spesifieke manier stut op die tafel dan kry ek 'n brand pyn amper asof daar 'n skerp iets in steek. Ek het andersin geen pyn en daar is ook geen swelling of kneus plekke nie. wat is dit?
Answer 3,275 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Annie
Jy het dalk die senuwee wat op die elmboog verbyloop ( jou shock beentjie) gestamp of iets en nou is dit bietjie geswel - hou maar dop want dit behoort weer oor te gaan?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.