Ask an expert
Question

18 Dec 2004

Breast discharge white fluid
Dagsê Cyberdoc

Ek hoop kan my van hulp wees, want ek is redelik bekommerd.

Ek beleef 'n wit vloeistof uitskeiding in my borste. My borste is nie seer nie en ek is nie oor my tyd nie. Beleef wel 'n bloeinde afskeidng asof my tyd binnekort gaan begin, maar niks gebeur daar nie. Het ook 'n lighte maagpyn.


Dankie hoor
Answer 588 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Zelda, dis waarskynlik niks ernstig nie, maar dit mag wees as gevolg van swangerskap, hipofise probleme, geneesmiddels, tumore (nie noodwendig kwaadaardig nie) en ‘n trok vol ander skaarser oorsake. Die beste sal wees om jou dokter te sien en seker te maak. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.