Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Bros naels
My vingernaels disintegreer. Ek het al skildklier laat toets en dit is normaal. Ek drink afgelope drie jaar ononderbroke aanvullers, bv Vital se Hair en Nail, Tissue Salts, ens. Ek het al verskeie middels aangesmeer, bv Revlon Nail Builder Grow 10, O P I se Start en Finish. Indien ek in water werk, is dit altyd met handskoene aan - sonder uitsondering! Ek smeer gereeld handeroom aan my hande omdat my vel baie droog is.
(Ek is 50 jaar oud en op hormoonvervangingsterapie)
My huisdokter stel nie belang om te help nie - hy adviseer net dat ek my hander uit die water moet hou!
Baie dankie
(Ek is 50 jaar oud en op hormoonvervangingsterapie)
My huisdokter stel nie belang om te help nie - hy adviseer net dat ek my hander uit die water moet hou!
Baie dankie
Hallo Bros naels,
Dit kan veroorsaak word deur 'n tekort aan die protein keratien wat nodig is vir die naels se groei. Hormone, siekte, medikasies kan alles 'n tekort hieraan veroorsaak. 'n Boere raat was om baie gelatien te eet! Vra bietjie die naturopaat op die health 24 website of hy ander raad het - jy doen alles verder reg!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.