Ask an expert
Question

21 Apr 2006

Buspar vs Lexotan
Ek hoor dat Buspar nie verslawend is nie - sal dit nie vir my beter wees om my daaglikse 3 mg Lexotan (1.5 mg 6 uur en 1.5 mg 10 uur in die aand ) te vervang met Buspar nie - in dien wel, hoe doen mens dit?
Answer 724 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo MM
Ja Buspar is waarskynlik baie beter keuse as Lexotan - jy kan die Lexotan dadelik stop en oorgaan na Buspar mits jy nie 'n geskiedenis het van epilepsie nie. Jy mag dalk die eerste dag baie slaperig voel omdat jy nog lexotan in jou sisteem het. Jy sal 'n voorskrif van jou dokter nodig he.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.