Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Caltrate
Hi dok,
As ek een caltrate tablet in die aand drink kan dit my hardlywig maak? Ek sukkel baie met my kolon, maar het dit taamlik onder beheer met my dieet, ek is 43 jaar oud (vroullik) en voel ek het die ekstra calsuim nodig.
Baie dankie vir jou tyd

Hallo Elise
Nee dit behoort nie hardlywigheid te veroorsaak nie.
Dr Bets
Nee dit behoort nie hardlywigheid te veroorsaak nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.