Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
caynne pepper
My ma het ostroskopie op haar regter j=knie gehad, waar die verfletterde kraakbeen skoon gemaak was. Die 2 knieskywe is nou been op been. agv dit het ' n deeltjie van ' n diep aar onder die knieg doodgegaan en vorm ' n bloed klont. Van 21 Aug is sy op Wharfarin om die bloed dun te maak. Moes elke week gaan vir bloedstollings toetse, moet tussen 2 en 3 wees.
Mag sy caynne pepper pille saam met haar pille gebruik en sal dit help? Sal dit dalk die probleem weg vat?
SY HET AANHOUDENDE PYN!
Dankie baie
Mag sy caynne pepper pille saam met haar pille gebruik en sal dit help? Sal dit dalk die probleem weg vat?
SY HET AANHOUDENDE PYN!
Dankie baie
Hallo Anchen
Ek dink nie dit gaan regtig help nie, sy kan wel die smeermiddel probeer ( Sloan's liniment) Sy kan ook iets soos Dolorol Forte vir pyn saam met haar Warfarin gebruik. Kry sy fisioterapie?
Dr Bets
Ek dink nie dit gaan regtig help nie, sy kan wel die smeermiddel probeer ( Sloan's liniment) Sy kan ook iets soos Dolorol Forte vir pyn saam met haar Warfarin gebruik. Kry sy fisioterapie?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.