Ask an expert
Question

07 Dec 2004

Cholesterol
Goeienaand Cyberdoc
Ek wil graag weet wat se alternatiewe maniere of middels daar is om cholesterol af te bring?
My cholesterol is HDL 1.33 en LDL 5.6 Trigliseried 2.00. My dr. het my op Lipitor maar ek sien nie kans om die res van my lewe met die "side effects" tevrede te wees nie.
Ek was al op Sureslim dieet wat my algehele cholesterol na 5.2 af gebring het, maar ek word ook moeg vir hulle soort kos.
Help asb.
Answer 597 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Jeanette, wat presies bedoel jy met “alternatiewe maniere” = kruie, oefening, akkupuntuur, voodoo? :-) Die hoof behandelings modalitiete is diëet en medikasie.Die medikasie hoef nie Lipitor® te wees nie, dis net dat Lipitor® die sterkste is. As jy my kan laat weet wat die newe effekte is wat jy ondervind, kan ek dalk alternatiewe medikasie voorstel. Sterkte.
BTW, voordat jy vra, akkupunktuur en voodoo sal nie werk nie. :-)
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19975 votes
Vote