Ask an expert
Question

30 May 2011

Cholesterol
Ek is 31 jaar oud en vroulik. Ek het onlangs uitgevind daar is ernstige cholesterol in ons familie onder die vrouens, selfs my een niggie wat maar 17 is het ''n telling van 9 en moet nou medikasie gebruik. Myne is laas in 2007 getoets en was toe 4.4. Is dit nodig dat ek dit nou weer moet laat toets? Wat ek eintlik probeer uitvind, is of mens se cholesterol wel op kan gaan in ''n tydperk van 3-4 jaar. Dankie dr.
Answer 569 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

SP

Dit is baie moontlik en die beste sal wees om getoets te word, aangesien jy 'n familie geskiedenis het.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.