Ask an expert
Question

19 Jul 2010

Cholestrol
Goeie dag. Ek het die 14de Januarie gegaan vir Cholesterol toetse. Die uitslae was as volg :

Uiteengesette toets : Cholestrol 5.9 E
LDL Cholestrol : 4.4 E
Trigliseried : 2.27 H
HDL Cholesterol : 0.85 D
Cholesterol HDL verhouding : 6.9

Ek is nie op medikasie nie, en ek wil net weet wat u sal aanbeveel? En wanneer behoort ek weer te gaan vir ''n toets.
Answer 1,681 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lisinda
Normale waardes - ons wil cholesterol onder 5 hĂȘ - 'n cholesterol van 5.9 kan met dieet en oefening beheer word ( lae vet, hoe vesel dieet). LDL moet onder 3 wees, HDL meer as 1.2, Trigliseriede minder as 1.7 mmol per liter. Jy kan dalk probeer om eers met dieet dit af te bring sien http://www.heartfoundation.co.za/health/cholesterol.htm
As daar geen verbetering na 3 maande is nie sal jy dalk op medikasie moet gaan om dit af te bring. Ongelukkig het ons Suid Afrikaners 'n baie sterk oorerflike streep van verhoogde cholesterol :-(
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19939 votes
Vote