Ask an expert
Question

28 Sep 2009

Ciplatrim / Reductil
Ek het AF en gebruik hexarone,cozaar, carloc, phlenish K en warfarin daagliks. Kan ek Ciplatrim gebruik sonder newe effekte vir my mitrale klep inkompetensie wat die AF veroorsaak - my toestand is absoluut stabiel en het geen simptome van die probleem nie. Wil desperaat gewig verloor - is op Weighless, maar dit gaan maar stadig - ek is 58 en metabolisme maar baie traag. is nie insulien-weerstandig en skildklier uitslae is normaal.
Answer 635 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Essie

Ciplatrim moet deur 'n dokter voorgeskryf word en ek stel voor dat jy jou kardioloog hieroor konsulteer.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19970 votes
Vote