Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Crohns,connect to the liver and kidneys.
My skoonma is gediagnoseer met Chrons siekte al haar hele lewe lank,sy drink ongelooflik baie pille,sy het nou onlang begin kla van pyn omtrent daar waar jou breuk sou wees net onder die hart sy se sy drink n glas water dan voel dit of sy n bord kos geeet het.
Die Chroons dr by wie sy is het haar gestuur vir toetse en gese dis haar lewer en niere wat nou probleme gee kan dit wees van die chroon????
Kan dit al die pille wees wat sy drink???
haar maag staan stil en werk nie soos altyd nie en sy lyk opgeblaas ,ek het gese sy moet die pille staak soos dr aanbeveel maar sy voel nog dieselle,hy wil haaar dan opneem vir 2 weke sodat sy net op n drip is!!!
wat staan ons te doen het dis oorsake te doenmet die chroons??

Hallo Tans
Haar dokter is waarskynlik reg - Crohns veroorsaak inflammasie van die derm en dit is soms nodig dat die derm net rus en herstel en geen kos inkry nie. Crohns gee gewoonlik nie lewer en nier probleme nie, en ek weet nou nie wat se pille sy alles gebruik nie, maar kortisoon kan jou maagslymvlies irriteer en gastritis veroorsaak wat pyn op die maag sal gee as jy eet of drink.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.