Ask an expert
Question

12 Nov 2004

DHEA
Doc

Hoekom sê u dat met die gebruik van DHEA my alopecia sal vererger? Wat bevat dit dat dit haarverlies sal veroorsaak? Ek het gelees dat wanneer 'n vrou meer as 100mg DHEA inneem, sy dalk hare in die gesig sal kry - nou wonder ek maar net hoekom sal dit hare laat uitval? Dit staan dan bekend as die moederhormoon en is blykbaar goed vir wanneer jy aan stres ly ens.
Answer 688 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Lizzie, as die DHEA werk mag dit lei tot ‘n verhoging in testoseroon vlakke wat jou haarverlies mag vererger. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.