Ask an expert
Question

03 Aug 2010

Diabetes?
Dr, ek is 44 jaar oud en het skielik simptome begin ontwikkel wat nog nooit voorheen daar was nie en die skete word by die dag meer en erger. Simptome sluit in: kroniese moegheid, hoofpyn, my sig is " blurry" , mond is vreeslik droog (voel of my speeksel opgedroog het), baie dors, droë  en seer keel, lyfseer, somtyds brand onder my voete, spierkrampe, vaginale jeuk, anale sproei, opgeblasenheid in derms, naarheid, gewrigspyn, kroniese sinus, tandvleise is gevoelig, droë  vel, styfheid wanneer ek opstaan vanaf ''n stoel, voete is seer onder wanneer ek in oggend daarop trep. Kan dit dalk iets soos diabetes wees? My galblaas is ''n jaar terug uitgehaal en ek het daarna 14kg opgetel. Gebruik korniese meds vir skildklier (radio-aktiewe jodium ontvang), hormoonvervanging (volle historektomie) en hoë  cholesterol.
Answer 1,435 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Olik
Ja ek dink regtig jy moet laat kyk na jou bloedsuiker, maar ook na jou nierfunksie, elektroliete, en bloedtelling. Laat jou dokter asb kyk (wanneer laas het jy skildklier funksies ook getoets?)
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote