Ask an expert
Question

26 Jun 2010

DIET
HOOP U KAN MY HELP MET N PAAR VRAE. WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN DUROMINE EN SIMPLY SLIM? WAT IN SIMPLY SLIM MAAK DIT SO GEVAARLIK OM TE DRINK EN IS DUROMINE DAN N BETER OPSIE OF MAAR NET SO SLEG? EN DAN XENICAL EN USN SE FAT BLOK, USN SE FAT BLOK BEVAT NeOpuntia®  (Opuntia-ficus indica) 1600mg , IS DIT DIESELFDE AS IN XENICAL? EN WATSE MOONTLIKE NEWE EFFEKTE KAN DAAR WEES MET DIE GEBRUIK VAN USN FAT BLOCK? BAIE DANKIE VIR U HULP. LULU
Answer 1,055 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Lulu

Ongelukkig is daar geen alternatief vir 'n goeie dieet en goeie kardiovaskulere oefening (ten minste vyf keer per week) nie. Duromine is 'n sterk anti-depressant wat as een van sy newe-effekte, nl. eetlus onderdrukking gebruik kan word. Hierdie produk word vir obesiteit voorgeskryf en mag nie vir langer as drie maande gebruik word nie, aangesien dit slegte newe-effekte het, nl. hoofpyn, gastro-intestinale irritasie, aggresiewiteit ens.

Simply Slim is alledged to contain Sibutramin, which is a very dangerous product that can cause heart attacks and strokes. Not to be considered to use.

USN Fat block has not clinically been proven or tested to reduce the uptake of fat from the gastro-intestinal tract.

Astraxenical is a registered product with the medicine countrol council and FDA that is proven to block the uptake of fat and the only real side-effect is fatty stools.

Regards




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.