Ask an expert
Question

10 Jan 2005

dikderm probleem
Goeie dag

My vrou kla die afgelope twee jaar van haar dikderm wat pyn sy was al talle kere by die dokter dan skryf hy net pille voor die pyn gaan dan net weg sodra sy die pille gebruik wanneer die pille op is keer die pyn terug party keer erger as van tevore wat kan sy gebruik want ons is al raadop oor die probleem.

Baie dankie
Collin
Answer 531 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Collin, ek kan nie ‘n diagnose maak met die inligting wat jy gee nie, maar ek kan jou sê dat die beste sal wees om ‘n gastroënteroloog (maagspesialis) te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.