Ask an expert
Question

09 Nov 2006

Dokter, help asb - Afskeiding nipples
Hi, ek het gistraand agtergekom daar is 'n afskeiding by my een nipple. Dit is so 'n deurskynende afskeiding. Dit is ook nie vreeslik baie nie, as ek een keer druk kom daar uit en die 2de keer as ek druk niks nie. Na 'n rukkie weer. My borste is nie gevoelig of iets nie. Ek is op Ginnette 35 en het laasweek my period normaal gehad. Wat kan fout wees? Moet ek bekommerd wees??? Baie dankie...
Answer 7,185 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liewe ek
enige afskeiding van die tepel moet maar ondersoek word - die dokter kan 'n druppeltjie van die vog wegstuur vir mikroskopie om te kyk of daar enige tekens van infeksie of kankeragtigheid is maar baie keer is dit 'n sist in die bors of 'n hormonale ding. Hy kan ook laat hulle 'n sonar van die bors neem net om veilig te wees.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.