Ask an expert
Question

18 Sep 2009

Dood moeg
Hi Doc, ek voel die afgelope paar dae so moeg. Dit voel kompleet asof ek lam is van die moegheid, geen energie nie. Ek werk voldag en kan omtrent nie kensentreer nie en saans is al teen 8 uur al aan die slaap. Wat kan dit wee? Ek het gedink daar is een of ander siekte oppad, maar wag vergeefs op verdere simptome.
Answer 1,603 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Pam

Ongelukkig is daar 'n magdom oorsake vir moegheid, soos diabetes, onder aktiewe skildklier, swangerskap, chroniese siektes ens, en daarom sal jy jou dokter moet besoek vir bloedtoetse en 'n volledige ondersoek.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19306 votes
Vote