Ask an expert
Question

22 Oct 2009

Dronk in die kop
Ek het 3 weke middeloorontsteking gehad so erg dat dit my balans aangetas het ek kon vir n hele week nie regop staan of loop nie my kop het heeltyd gedraai, ek was naar en erge hoofpyn. Ek was alreeds 2 x terug by die dokter omdat ek steeds dronk in my kop voel en oorpyn het. Sy se my middeloor is betr dis nou n kanaal agter my oor wat sy dink nie werk nie. Dis nou alweer n week later en ek sukkel steeds met dai dronk gevoel en oorpyn. Wanneer moet ek bekommerd raak? Ek wil nie weer sulke erge middeloorontsteking opdoen nie.
Answer 2,689 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Katryn
Probeer dekongestiewe neusdruppels soos drixine elke 12 ure in jou neus - dit behoort die eustachius buis oop te maak. Stugeron behoort te help vir die dronkheid. Die oorpyn bekommer my egter - jy moet dat sy weer kyk, as die oordrom rooi is of bult moet jy dalk 'n oor neus en keel spesialis gaan sien.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19970 votes
Vote