Ask an expert
Question

02 Oct 2009

DRUKKENDE HOOFPYNE
Ek wil net graag uitvind, ek kry geweldige drukking op my brein en dit veroorsaak erg hoofpyne en dan gaan dit af tot in my nek en af in my rug.

Ek is 42 jaar oud, ek het ook ondervind dat my voete somtyds dood gaan onder my, dit hou nie vir lank aan nie. Ek het ook n probleem met my are in my hande wat voel of dit plat val.

My hoofpyne hou aan vir 5 dae nou, ek het pyn tablette gedrink daarvoor maar dit help nie,

Groete


Patricia

Answer 1,019 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Patricia

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n volledige ondersoek konsulteer, aangesien die hoofpyne deur 'n verskeidenheid van goed veroorsaak kan word, insluitende spierspasma (in die lig van die pyn in jou nek, skouers en rug).

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.