Ask an expert
Question

06 Dec 2004

Duikie in my voorkop
Ek is 28 en kry 'n duikie in my voorkop van my haarlyn af agtertoe net regs van die middel van my kop. Met tye is dit kleiner en ander tye groter.

Wat sou u voorstel is die oorsaak en kan dit iets ernstig wees?
Answer 551 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Roxy, ek kan nie ‘n diagnose maak sonder om dit eers te sien nie, maar ek kan aan niks ernstig dink wat dit mag veroorsaak nie. Die besste sal wees om maar jou dokter te sien en seker te maak dat daar niks ernstig verkeerd is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9380 votes
No
67% - 19435 votes
Vote