Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Duitse masels - Sterk Medisyne
Hallo dokter.
Ek was gister dokter toe vir 'n lip-infeksie om medisyne te kry om dit op te klaar. 'n Kort rukkie nadat ek dit geneem het, baie kort, het ek begin jeuk op my bors. Die medikasie se naam is Forcid Solutab 875/125 (S4) en xefo 4 (S3). Ek het ook salf gekry met die naam Terra-Cortril (S4). Ek weet nie of die medikasie dalk te sterk is vir my nie, maar ek het 'n ligte uitslag op my bors en rug. Sover as wat ek weet was ek nog nooit allergies vir enige iets nie.
My pa se dat hy twyfel of dit die medikasie is. Ek het ook 'n rooi, ligte swelsel onder my oe wat dieselfde bly. Die uitslag jeuk nie en kom blyklik net op my bors, rug en bietjie op my arms voor. IS DIT DALK DUITSE MASELS WAT EK PER TOEVAL OPGEDOEN HET EN NOU LYK DIT DALK SOOS DIE MEDIKASIE WAT DIT VEROORSAAK HET?
1.Moet ek terug dokter toe gaan?
2.Kan ek aangaan met die medikasie vir my lippe?
3.Kan dit die medikasie wees wat die uitslag en swelsel onder my oe veroorsaak het?
4.DINK DOKTER DIT IS IETS ERNSTIGS?
Gee my ASSEBLIEF raad dokter.
Dankie baie!
Morne :-(

Morne,
1. Die veiligste sal wees om jou dokter te sien want dit klink soos ‘n allergie.
2. Dit sal waarskynlik veilig wees.
3. Ja.
4. As jy nie ander probleme ontwikkel het teen die tyd wat jy my antwoord kry nie, is dit waarskynlik nie te ernstig nie.
Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.