Ask an expert
Question

14 Dec 2004

dundermreseksie wat is dit in Engels
dundermreseksie wat is die naam in Engels asseblief Dr.
Hoekom sal iemand dit wil laat doen is dit 'n goeie ding om te laat doen asseblief en baie dankie vir U hulp
Answer 1,153 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Liana, dit is ‘n “small bowel resection”. Dit is ‘n baie omvattende term wat beteken dat die dunderm (of deel daarvan) verwyder word en sê nie werklik waarom nie. In die volksmond verwys dit ook na die omleidings operasies wat vir vetsug gedoen word.
Die beste sal wees om my meer inligting te stuur (as ‘n nuwe vraag anders kry ek dit nie) en dan kyk ek of ek meer kan help. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.