Ask an expert
Question

18 Sep 2009

eenjarige het sering bessies ge&#235 et!
Hi Doc

Help my asseblief. EK wag vir my huisdokter om my terug te skakel, maar ek is baie bang!
My eenjarige het pas (so twintig minute gelede) sering bessies geë et.
Ek weet nie hoeveel nie, maar dit kan nie te baie (meer as so vier of vyf - indien so baie) wees nie.
Dit is ryp, geel bessies.

Wat doen ek ???/

Wag ek tot simptome ontwikkel???

Waarvoor kyk ek???

Ek weet die bessies is giftig. Ons het ' n hortoloog gekry om ons tuin deur te gaan en gifitge plante uit te wys.
My man het juis die boom uitgekap en ons het die bessies en takkies wat geval het opgetel.
Ek was geskok toe ek my seuntjie aan ' n takkie met bessies sien kou!! Hy moes ' n takkie wat ons misgekyk het, gevind het.

Help my asseblief!

Answer 407 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

?????
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
31% - 9518 votes
No
69% - 20819 votes
Vote